Plastic Droppers / Plastiek Sparre
Verskeie lengtes beskikbaar
Goeie Kwaliteit, baie sterk, Bekostigbaar
Roes nie, Lae instandhouding
Hou afstsand tussen lyndrade eweredig uitmekaar
Solied, met riwwe
Buigbaar. Kom terug na oorspronlike posisie
UV Bestand, asook wind en son bestand
Hitte bestand en sal nie maklik brand in gewone veldbrande nie
Hanteer impak goed
Ideaal vir wilds- en elektriese omheinings
Vervaardig van HDPE (High Density Polyethylene)
Slegs hoe gehalte kwaliteit materiaal (HDPE) word gebruik in die vervaardigings proses
Liggewig